Skip to product information
1 of 1

JUST YOU

SCOTT SE WHISKEY KOFFIE IN 'N BOTTEL

SCOTT SE WHISKEY KOFFIE IN 'N BOTTEL

Regular price R 330.00 ZAR
Regular price Sale price R 330.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

SCOTT SE WHISKEY is Hondlekker Koffie se spesialiteits koffie wat vir 14 dae in Johnnie Walker Red Label whiskey geweek is wat wetenskaplik en met groot presisie gerooster is sodat jy elke keer dieselfde bevredigende smaaklike koffie sal kry

Smaakprofiel:

  • Seder, Eikehout, anyssaad, botterkaramel, kersfeeskoek
  • 0% Alkohol
Gewig: 250g

Sterkte: 3 Medium

Verpakking: Glas bottel verpak in 'n boks
View full details